Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal Ek jou in vrede laat sterf en in vrede laat begrawe word. Jy sal nie al die onheil wat Ek oor hierdie plek gaan bring, self beleef nie.’” Hulle het toe hierdie boodskap aan die koning oorgedra.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:20 in konteks