Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy was berouvol en het jouself voor die Here verneder toe jy hoor wat Ek gesê het oor hierdie plek en sy inwoners, naamlik dat die land ontvolk en vervloek sal word. Jy het jou klere geskeur en voor My gehuil as teken van berou. Ek het jou inderdaad gehoor, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:19 in konteks