Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Manasse het ook ’n Asjerapaal gemaak en dit opgerig in die tempel, die plek waarvan die Here vir Dawid en sy seun Salomo gesê het: “My Naam moet vir altyd vereer word in hierdie tempel in Jerusalem, die stad wat Ek uit al die stamme van Israel gekies het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:7 in konteks