Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Manasse het selfs sy eie seun as offer verbrand. Hy het toordery, waarsêery en goëlery beoefen en het geeste geraadpleeg. Hy het baie dinge gedoen wat verkeerd was vir die Here en Hom uitgetart.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:6 in konteks