Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle roep toe na koning Hiskia, maar die koning stuur die volgende beamptes na hulle toe: die paleisbestuurder Eljakim seun van Gilkija, die staatsekretaris Sebna, en die hoof uitvoerende beampte Joag seun van Asaf.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:18 in konteks