Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nogtans het die koning van Assirië sy hoofbevelvoerder, sy hoofamptenaar en sy hoofadjudant met ’n groot leër vanuit Lakis gestuur na koning Hiskia in Jerusalem. Hulle het tot by Jerusalem opgeruk en stelling ingeneem by die kanaal van die boonste dam, naby die pad na die Bleikveld toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:17 in konteks