Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle ingaan in die tempel om offers en brandoffers te bring, het Jehu 80 van sy manne buitekant opgestel. Hy het hulle beveel: “As julle enigeen toelaat om te vlug, sal julle met julle eie lewens daarvoor boet.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:24 in konteks