Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net nadat Jehu die brandoffer gebring het, beveel hy die hardlopers en offisiere: “Gaan in en maak hulle almal dood. Nie een van hulle mag uitkom nie!” Hulle het hulle toe met die swaard doodgemaak en die wagte en offisiere het die liggame buitentoe gesleep. Daarna het hulle ingegaan in die binneste heiligdom van die Baältempel,

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:25 in konteks