Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Jehu saam met Jonadab seun van Rekab die tempel binnegegaan. Toe sê Jehu vir die Baälaanbidders: “Kyk goed dat net aanbidders van Baäl hier is. Sorg dat geen aanbidder van die Here hier inkom nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:23 in konteks