Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vang hulle lewendig!” beveel Jehu. Hulle het toe al 42 gevang en net daar by die put van Bet-Eked doodgemaak. Nie een van hulle het oorgebly nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:14 in konteks