Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jehu verder gaan, kry hy vir Jonadab seun van Rekab wat hom tegemoetkom. Nadat hy hom gegroet het, sê Jehu vir hom: “Is jy lojaal aan my soos ek lojaal is aan jou?”“Ja, ek is,” antwoord Jonadab.“As jy is,” sê Jehu, “gee my dan jou hand.” Jonadab gee hom toe sy hand en Jehu het hom op sy wa laat klim.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:15 in konteks