Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Trouens, die Here sal Israel saam met jou oorgee in die mag van die Filistyne sodat jy en jou seuns ook môre hier by my sal wees. Die Here sal toesien dat die Filistyne die hele leër van Israel verslaan.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:19 in konteks