Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wie sal saam met my daarheen gaan?” vra Dawid vir Agimelek die Hetiet en Abisai, seun van Seruja, Joab se broer. “Ek sal saamgaan,” antwoord Abisai.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:6 in konteks