Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid gaan toe na waar Saul se kamp was. Hy het gekyk waar Saul en sy bevelvoerder, Abner seun van Ner, slaap. Saul was in die middel van die kamp met sy manskappe reg rondom hom.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:5 in konteks