Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis nie ’n goeie ding nie! So waar as die Here leef, jy en jou manskappe verdien die dood omdat julle nie julle koning, die gesalfde van die Here, behoorlik opgepas het nie. Kyk ’n bietjie rond! Waar is die koning se spies en die waterkruik wat by sy kop gestaan het?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:16 in konteks