Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Abner, jy is mos ’n gesiene man, of hoe?” spot Dawid. “Daar is niemand in Israel soos jy nie! Nou hoekom het jy nie jou heer die koning bewaak toe iemand gekom het om hom dood te maak nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:15 in konteks