Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk, Pa, wat het ek in my hand. Dis ’n stuk van u mantel! Ek het dit afgesny, maar ek het u nie doodgemaak nie. Dit bewys dat ek nie ’n kwaaddoener of ’n opstandeling is nie. Ek het nie teen u gesondig nie. Tog agtervolg u my om my dood te maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:12 in konteks