Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vandag kan u met u eie oë sien dat dit nie waar is nie. Want die Here het u daar agter in die grot in my mag gegee. Sommige van my manskappe het gesê dat ek u moet doodmaak. Maar ek het u lewe gespaar, want ek het gedink: ‘Ek sal hom nooit leed aandoen nie, want hy is die gesalfde van die Here.’

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:11 in konteks