Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit was dwaas van jou!” sê Samuel. “Jy het nie geluister na die bevel van die Here jou God nie. As jy geluister het, sou die Here jou koningskap oor Israel vir altyd bevestig het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:13 in konteks