Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek gedink: ‘Die Filistyne gaan teen my in Gilgal optrek, en ek het nog nie die Here om hulp gevra nie!’ Ek het toe verplig gevoel om die brandoffer self te bring, aangesien u nog nie gekom het nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:12 in konteks