Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hulle so baie vee in die land Gilead gehad het, het hulle na die ooste uitgesprei tot by die rand van die woestyn wat na die Eufraatrivier uitstrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:9 in konteks