Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die tyd toe Saul koning was, het die Rubeniete die Hagareërs in die oorlog verslaan. Hulle het toe in die Hagareërs se dorpies gaan bly, al langs die oostelike kant van Gilead.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:10 in konteks