Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“En jy, Salomo, my seun, sorg dat jy die God van jou pa leer ken. Dien en aanbid Hom met jou hele hart en met ’n gewillige verstand. Want die Here sien elke hart en verstaan en ken elke plan en gedagte. As jy na Hom soek, sal jy Hom vind. Maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:9 in konteks