Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom gee ek nou hierdie opdrag voor die hele Israel, die Here se gemeente, terwyl God my getuie is: ‘Wees versigtig om al die gebooie van die Here julle God te gehoorsaam sodat julle hierdie goeie land kan besit en vir julle kinders nalaat as ’n permanente besitting.’

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:8 in konteks