Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het van die mense van Rabba slawe gemaak en hulle gedwing om met sae, pikke en byle te werk. So het Dawid al die mense van die Ammonitiese stede behandel. Hierna het Dawid en sy leër na Jerusalem toe teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:3 in konteks