Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid in Rabba aankom, het hy die kroon van die koning se kop afgehaal en dit is op Dawid se kop gesit. Die kroon was van goud met juwele daarin, en dit het 34 kilogram geweeg. Dawid het ook ’n baie groot buit uit die stad gevat.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:2 in konteks