Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mag God my daarvan bewaar dat ek dit sou drink!” het hy uitgeroep. “Hierdie water is net so kosbaar as die bloed van die manne wat hulle lewe gewaag het om dit vir my te bring.” Dawid het dit nie gedrink nie. Dit is ’n voorbeeld van wat die Drie gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:19 in konteks