Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

O Here my God, U het my koning gemaak in die plek van my pa, Dawid. Maar ek is soos ’n klein seuntjie wat nog nie weet hoe om op te tree nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:7 in konteks