Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het geantwoord: “U was baie goed vir my pa, Dawid, omdat hy eerlik, opreg en getrou aan U was. U was besonder goed deur boonop vir hom ’n seun te gee wat hom kon opvolg.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:6 in konteks