Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Agab hierdie boodskap hoor, het hy sy klere geskeur, rouklere aangetrek en gevas. Hy het selfs in ’n roukleed geslaap en neerslagtig rondgeloop.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:27 in konteks