Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die twee leërs het sewe dae lank so teenoor mekaar opgestel gestaan. Op die sewende dag het die geveg uitgebreek. Die Israeliete het 100 000 Aramese voetsoldate op een dag doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:29 in konteks