Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man van God het weer na die koning van Israel gegaan en gesê: “Dit is wat die Here sê: ‘Die Arameërs het gesê die Here is ’n berggod en nie ’n god van die vlaktes nie. Daarom gee Ek hierdie groot leër oor in julle mag. Dan sal julle erken dat Ek die Here is.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:28 in konteks