Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel het hulle leër opgeroep en goed voorbereid teen die vyand opgetrek. Die Israeliete het teenoor die Arameërs kamp opgeslaan. Hulle het egter soos twee troppe bokke gelyk in vergelyking met die groot Aramese mag wat oor die vlakte verspreid was.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:27 in konteks