Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het Rehabeam oor Juda regeer. Hy was 41 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was sewentien jaar lank koning in Jerusalem, die stad wat die Here uit al die stamme van Israel gekies het as die plek waar sy Naam vereer moet word. Rehabeam se ma was Naäma, ’n Ammonitiese vrou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:21 in konteks