Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Adonia het na die Sogeletrots by die Rogelfontein gegaan en daar skape, beeste en vetgemaakte kalwers geoffer. Hy het al sy broers, die ander seuns van Dawid, uitgenooi, en ook al die manskappe van Juda in Dawid se diens.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:9 in konteks