Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie brief word gerig aan Titus, my ware kind in die geloof wat ons met mekaar deel. Mag die genade en vrede van God die Vader en Christus Jesus ons Verlosser met jou wees.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:4 in konteks