Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En nou, op die regte tyd, het Hy hierdie boodskap bekendgemaak, en ons verkondig dit aan almal. Dit is deur die opdrag van God ons Verlosser dat ek vertrou word om hierdie werk vir Hom te doen.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:3 in konteks