Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toe die tonnel na die bodemlose put oopgesluit. Daar het rook uit die tonnel opgedwarrel, soos die rook uit ’n groot smeltoond. Die son en die lugruim is deur die rook van die tonnel verduister.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:2 in konteks