Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het die vyfde engel op sy trompet geblaas. Ek het gekyk hoe ’n ster van die hemel af op die aarde val, en die sleutel van die tonnel na die bodemlose put is aan hom gegee.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:1 in konteks