Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe uit die rigting van die tempel ’n kragtige stem vir die sewe engele hoor sê: “Gaan nou, en gooi die sewe bakke, vol van God se toorn, op die aarde uit!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:1 in konteks