Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die eerste engel gegaan en sy bak op die aarde uitgegooi. Daar het toe kwaadaardige en bose sere op dié mense ontstaan wat die merk van die monster dra en sy standbeeld aanbid het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:2 in konteks