Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Niemand kan tegelyk twee base dien nie. Hy sal óf ’n renons in die een hê en van die ander een hou; óf hy sal aan die een lojaal wees en die ander een geringskat. Om God én die geldgod saam te dien, is onmoontlik.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:24 in konteks