Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as jou oog vuil en sleg is, versper dit die lig en jou binneste bly geheel en al donker. As die lig wat jy gedink het jy het, in werklikheid donkerte is, hoe pikswart is jou donker dan nie!

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:23 in konteks