Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom sê Ek vir julle, hou op om julle te bekommer oor julle daaglikse lewe – wat julle sal eet of drink; of oor julle liggame – wat julle sal aantrek. Is die lewe nie baie belangriker as kos nie? En is ’n mens se liggaam nie baie belangriker as klere nie?

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:25 in konteks