Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle weet dat twee mossies vir ’n skamele sent verkoop word. Tog beland nie een van hulle hulpeloos op die grond sonder dat julle Vader daarby betrokke is nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:29 in konteks