Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie bang wees vir hulle wat julle wil doodmaak nie. Hulle kan net julle liggame doodmaak; aan julle eintlike menswees kan hulle nie raak nie. Wees veel eerder bang vir Hom wat julle liggaam én eintlike menswees in die hel kan vernietig.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:28 in konteks