Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hier begin die Goeie Nuus aangaande Jesus Christus, die Seun van God.

2. In die boek van die profeet Jesaja staan geskryf:“Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit.Hy sal die pad vir jou regmaak.

3. Hy is ’n stem wat uitroepin die woestyn:‘Kry die Here se pad gereed.Maak vir Hom ’n hoofweg.’”

Lees volledige hoofstuk Markus 1