Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie boodskapper was Johannes die Doper. Hy het in die woestyn opgetree en gepreek dat die mense hulle moes laat doop as teken dat hulle tot inkeer gekom het en so vergifnis van sonde ontvang het.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:4 in konteks