Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige was van duiwels besete en die duiwels het op sy bevel uitgekom terwyl hulle skree: “U is die Seun van God.” Maar omdat hulle geweet het dat Hy die Messias is, het Hy hulle tereggewys en verbied om daaroor te praat.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:41 in konteks