Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroeg die volgende môre het Jesus na ’n verlate plek vertrek. Die skares het oral na Hom gesoek, en toe hulle Hom uiteindelik kry, het hulle Hom gesmeek om hulle nie te verlaat nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:42 in konteks